2009-11-23 02:58
WESSELSBRON. – ’n Bejaarde vrou van ’n plaas buite die dorp is gisteroggend op pad kerk toe gekaap.
Mev. Ina Fourie sê haar ma, mev. Rina Wessels (78), was van die plaas af op pad...
Written by Rudi Prinsloo
on Die nuwe Suid-Afrika
5 days 1 hour ago